Leigh Chapman (29 Maart 1939 – 4 November 2014) was 'n Amerikaanse skryfster en aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Dirty Mary Crazy Larry (1974) en The Octagon (1980), en in die televisiereekse The Man from U.N.C.L.E. (1964) en The Wild Wild West (1965).
Filmografie Rolprente 1965: A Swingin' Summer 1974: Dirty Mary Crazy Larry 1974: Truck Turner 1975: How Come Nobody's on Our Side? 1979: Boardwalk 1979: Steel 1980: The Octagon 1981: ...All the Marbles 1981: King of the Mountain 1990: Impulse
Televisiereekse 1964: The Man from U.N.C.L.E. 1965: The Wild Wild West
Televisierolprente 1968: Where the Girls Are 1990: Storm and Sorrow
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1939 Kategorie:Sterftes in 2014 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu