Ilka Chase (8 April 1900 – 15 Februarie 1978) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Animal Kingdom (1932), Now, Voyager (1942), en Ocean's 11 (1960).

Filmografie Rolprente 1929: Why Leave Home? 1930: The Big Party 1931: Once a Sinner 1931: The Gay Diplomat 1932: The Animal Kingdom 1942: Now, Voyager 1943: No Time for Love 1954: Johnny Dark 1960: Ocean's 11

Televisiereekse 1948: Celebrity Time 1948: Critic at Large 1950: Glamour-Go-Round 1952: Masquerade Party 1953: Personality Puzzle 1955: Modern Romances 1958: Keep Talking 1965: The Trials of O'Brien

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1905 Kategorie:Sterftes in 1978 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu