Jo Champa (gebore 23 Januarie 1968) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Out for Justice (1991), Don Juan DeMarco (1994), en Somewhere (2010), en in die televisiereeks JAG (1995).

Filmografie Rolprente 1986: Salomè 1987: Le vie del Signore sono finite 1989: Saremo felici 1990: Il sole buio 1991: Out for Justice 1994: Don Juan DeMarco 1994: Honey Sweet Love... 1998: Ma il buon Dio è proprio in gamba? 2010: Somewhere 2018: Olivia

Televisiereekse 1995: JAG

Video's 1994: Direct Hit

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1968 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu