SV Eintracht Nordhorn is 'n Duitse sportklub uit Nordhorn in die deelstaat Neder-Sakse, veral bekend vir sy sokkerafdeling.
Die klub is in 1945 na die Tweede Wêreldoorlog opgerig as SV 45 Nordhorn en in 1947 is die huidige naam aangeneem.
Van 1955 tot 1959, sowel as in 1962, het die klub in die Oberliga Noord gespeel, destyds die hoogste klas. In 1962 het die klub egter laaste in die liga geëindig en dus nie vir die nuwe Bundesliga, wat die volgende seisoen ingestel is, gekwalifiseer nie.
Benewens sokker bied die klub ook vlugbal, tennis, basketbal en tafeltennis.
Onlangse ligaposisionering
1964-65 (III) Amateurliga Neder-Sakse 13de 1965-66 (III) Amateurliga Neder-Sakse 13de 1966-67 (III) Amateurliga Neder-Sakse 13de 1967-68 (III) Amateurliga Neder-Sakse 10de 1968-69 (III) Amateurliga Neder-Sakse 12de 1969-70 (III) Amateurliga Neder-Sakse 7de 1970-71 (III) Amateurliga Neder-Sakse 6de 1971-72 (III) Amateurliga Neder-Sakse 10de 1972-73 (III) Amateurliga Neder-Sakse 4de 1973-74 (III) Amateurliga Neder-Sakse 6de 1974-75 (III) Amateurliga Neder-Sakse 2de 1975-76 (III) Am.Oberliga Noord 9de 1976-77 (III) Am.Oberliga Noord 9de 1977-78 (III) Am.Oberliga Noord 13de 1978-79 (III) Am.Oberliga Noord 12de 1979-80 (III) Am.Oberliga Noord 16de 1980-81 (III) Am.Oberliga Noord 16de 1981-82 (IV) Verbandsliga Neder-Sakse 9de 1982-83 (IV) Verbandsliga Neder-Sakse 12de 1983-84 (IV) Verbandsliga Neder-Sakse 2de 1984-85 (IV) Verbandsliga Neder-Sakse 10de 1985-86 (IV) Verbandsliga Neder-Sakse 5de 1986-87 (IV) Verbandsliga Neder-Sakse 12de 1987-88 (IV) Verbandsliga Neder-Sakse 13de 1988-89 (IV) Verbandsliga Neder-Sakse 6de 1989-90 (IV) Verbandsliga Neder-Sakse 3de 1990-91 (III) Am.Oberliga Noord 14de 1991-92 (III) Am.Oberliga Noord 10de 1992-93 (III) Am.Oberliga Noord 15de 1993-94 (IV) Verbandsliga Neder-Sakse 17de 1994-95 (V) Verbandsliga Neder-Sakse-W 17de 1995-96 (IV) Oberliga Neder-Sakse/Bremen 8ste 1996-97 (IV) Oberliga Neder-Sakse/Bremen 1ste 1997-98 (IV) Regionalliga Noord 10de 1998-99 (III) Regionalliga Noord 5de 1999-00 (III) Regionalliga Noord 14de 2000-01 (IV) Oberliga Neder-Sakse/Brm 5de 2001-02 (IV) Oberliga Neder-Sakse/Brm 2de 2002-03 (IV) Oberliga Neder-Sakse/Brm 4de 2003-04 (IV) Oberliga Neder-Sakse/Brm 2de 2004-05 (IV) Oberliga Noord 4de 2005-06 (IV) Oberliga Noord 4de 2006-07 (IV) Oberliga Noord
Eksterne skakels Amptelike klubwerf The Abseits Guide to German Soccer
Nordhorn