Tennis Borussia Berlin is 'n sokkerklub uit Berlyn, die hoofstad van Duitsland.
Die klub is in 1902 gestig en was oorspronklik 'n tennis- en ping-pongklub. Die klub was in 1932 en 1941 die Berlynse kampioen en in 1932 het die klub die kwarteindstryd om die Duitse titel gehaal.
Die klub het in die 1970’s twee seisoene in die Bundesliga deurgebring, maar soos vele ander Berlynse klubs het TeBe 'n geskiedenis van finansiële probleme.
TeBe se tuisveld is die Mommsenstadion, wat in 1930 gebou is en 'n nasionale gedenkwaardigheid is.
Onlangse ligaposisionering 1963-64 (II) Regionalliga Berlyn 2de 1964-65 (II) Regionalliga Berlyn 2de 1965-66 (II) Regionalliga Berlyn 2de 1966-67 (II) Regionalliga Berlyn 2de 1967-68 (II) Regionalliga Berlyn 2de 1968-69 (II) Regionalliga Berlyn 3de 1969-70 (II) Regionalliga Berlyn 2de 1970-71 (II) Regionalliga Berlyn 4de 1971-72 (II) Regionalliga Berlyn 4de 1972-73 (II) Regionalliga Berlyn 3de 1973-74 (II) Regionalliga Berlyn 1ste 1974-75 (I) Bundesliga 17de 1975-76 (II) 2.Bundesliga-Noord 1ste 1976-77 (I) Bundesliga 17de 1977-78 (II) 2.Bundesliga-Noord 10de 1978-79 (II) 2.Bundesliga-Noord 11de 1979-80 (II) 2.Bundesliga-Noord 13de 1980-81 (II) 2.Bundesliga-Noord 17de 1981-82 (III) Am.Oberliga Berlyn 1ste 1982-83 (III) Am.Oberliga Berlyn 3de 1983-84 (III) Am.Oberliga Berlyn 2de 1984-85 (III) Am.Oberliga Berlyn 1ste 1985-86 (II) 2.Bundesliga 19de 1986-87 (III) Am.Oberliga Berlyn 2de 1987-88 (III) Am.Oberliga Berlyn 2de 1988-89 (III) Am.Oberliga Berlyn 8ste 1989-90 (III) Am.Oberliga Berlyn 3de 1990-91 (III) Am.Oberliga Berlyn 1ste 1991-92 (III) Am.Oberliga Noordoos-N 4de 1992-93 (III) Am.Oberliga Noordoos-N 1ste 1993-94 (II) 2.Bundesliga 19de 1994-95 (III) Regionalliga Noordoos 4de 1995-96 (III) Regionalliga Noordoos 1ste 1996-97 (III) Regionalliga Noordoos 6de 1997-98 (III) Regionalliga Noordoos 1ste 1998-99 (II) 2.Bundesliga 6de 1999-00 (II) 2.Bundesliga 13de lisensie geweier 2000-01 (III) Regionalliga Noord 18de 2001-02 (IV) Oberliga Noordoos-Noord 2de 2002-03 (IV) Oberliga Noordoos-Noord 4de 2003-04 (IV) Oberliga Noordoos-Noord 5de 2004-05 (IV) Oberliga Noordoos-Noord 4de 2005-06 (IV) Oberliga Noordoos-Noord 5de 2006-07 (IV) Oberliga Noordoos-Noord
Eksterne skakels Amptelike klubblad Abseits Guide to German Soccer
Oberliga Noordoos-Noord 2010/11-seisoen SV Altlüdersdorf | Berlin AK 07 | Tennis Borussia Berlin | BFC Dynamo | 1. FC Union Berlyn II | Brandenburger SC Suid 05 | Lichterfelder FC | Ludwigsfelder FC | Malchower SV 90 | TSG Neustrelitz | FSV Optik Rathenow | Reinickendorfer Vosse | FC Hansa Rostock II | Germania Schöneiche | Torgelower SV Greif | FC Anker Wismar |
Berlyn Kategorie:Sport in Berlyn