Maria Burton (gebore 1 Augustus 1961) is 'n Amerikaanse aktrise, regisseuse, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Manna from Heaven (2002), A Sort of Homecoming (2015), en For the Love of George (2018), en in die televisiereeks Good Eggs (2018).

Filmografie Rolprente 1992: Until Tomorrow Comes 1996: Just Friends 1999: Temps 2002: Manna from Heaven 2002: Hellbent for Heaven 2007: The Happiest Day of His Life 2007: Sign My Snarling Movie: 25 Years of the Bobs 2008: Letting Go of God 2015: A Sort of Homecoming 2017: Kings, Queens, & In-Betweens 2018: For the Love of George The Mercury 13

Televisiereekse 2018: Good Eggs

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse rolprentregisseurs Kategorie:Amerikaanse rolprentvervaardigers Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu