Mary Cadorette (gebore 13 Maart 1957) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Stewardess School (1986) en in die televisiereekse Three's Company (1976), Three's a Crowd (1984), en JAG (1995).
Filmografie Rolprente 1986: Stewardess School
Televisiereekse 1976: Three's Company 1984: Three's a Crowd 1986: Celebrity Double Talk 1987: The Munsters Today 1995: JAG
Televisierolprente 1985: The 2nd TV Academy Hall of Fame
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1957 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu