Marion Byron (16 Maart 1911 – 5 Julie 1985) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Steamboat Bill, Jr. (1928), Broadway Babies (1929), His Captive Woman (1929), en Playing Around (1930).

Filmografie Rolprente 1928: Steamboat Bill, Jr. 1929: Broadway Babies 1929: His Captive Woman 1929: The Forward Pass 1930: Playing Around 1931: Children of Dreams 1933: Breed of the Border

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1911 Kategorie:Sterftes in 1985 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu