Helen Burgess (26 April 1916 – 7 April 1937) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Plainsman (1936), A Doctor's Diary (1937), Night of Mystery (1937), en King of Gamblers (1937).
Filmografie Rolprente 1936: The Plainsman 1937: A Doctor's Diary 1937: Night of Mystery 1937: King of Gamblers
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1916 Kategorie:Sterftes in 1937 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu