Kathleen Burke (5 September 1913 – 9 April 1980) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Island of Lost Souls (1932), Good Dame (1934), The Last Outpost (1935), en The Lion Man (1936).
Filmografie Rolprente 1932: Island of Lost Souls 1933: Sunset Pass 1934: Good Dame 1935: The Last Outpost 1935: The Awakening of Jim Burke 1935: Mutiny Ahead 1935: Nevada 1936: The Lion Man 1937: The Sheik Steps Out 1937: Boy of the Streets
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1913 Kategorie:Sterftes in 1980 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu