Bartine Burkett (9 Februarie 1898 – 20 Mei 1994) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente I Can Explain (1922), Cornered (1924), Galaxina (1980), en The Devil and Max Devlin (1981).
Filmografie Rolprente 1920: The Turning Point 1922: I Can Explain 1922: Don't Write Letters 1924: Cornered 1980: Galaxina 1981: The Devil and Max Devlin
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1898 Kategorie:Sterftes in 1994 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu