Betty Buehler is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Mob (1951) en Taxi (1953).

Filmografie Rolprente 1951: The Mob 1953: Taxi

Eksterne skakels

Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Geboortes in 1921 Kategorie:Sterftes in 2012