Betsy Brantley (gebore 20 September 1955) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Princess Bride (1987), Who Framed Roger Rabbit (1988), Deep Impact (1998), en Double Jeopardy (1999).
Filmografie Rolprente 1982: Five Days One Summer 1987: The Princess Bride 1988: Who Framed Roger Rabbit 1990: Dark Angel 1996: Schizopolis 1998: Deep Impact 1999: Double Jeopardy 1999: Rogue Trader 2002: The Angel Doll
Televisiereekse 1989: Men 1996: Second Noah
Televisierolprente 2002: Impact
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1955 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu