Olive Brasno (17 Oktober 1917 – 25 Januarie 1998) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Mighty Barnum (1934), Charlie Chan at the Circus (1936), en Little Miss Broadway (1938), en in die televisiereeks The Red Skelton Hour (1951).Olive Brasno(1917-1998): https://www.imdb.com/name/nm0105423/
Filmografie Rolprente 1934: The Mighty Barnum 1936: Charlie Chan at the Circus 1938: Little Miss Broadway
Televisiereekse 1951: The Red Skelton Hour
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1917 Kategorie:Sterftes in 1998 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu