Diane Brewster (11 Maart 1931 – 12 November 1991) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprent The Invisible Boy (1957) en in die televisiereekse Leave It to Beaver (1957), The Fugitive (1963), en Arrest and Trial (1963).

Filmografie Rolprente 1957: The Invisible Boy 1957: Pharaoh's Curse 1957: Black Patch 1957: Courage of Black Beauty 1958: Quantrill's Raiders 1958: Torpedo Run 1959: King of the Wild Stallions 1959: The Man in the Net

Televisiereekse 1955: The Millionaire 1955: The Joseph Cotten Show: On Trial 1957: Leave It to Beaver 1960: The Islanders 1963: The Fugitive 1963: Arrest and Trial

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1931 Kategorie:Sterftes in 1991 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu