Jeanne Bates (21 Mei 1918 – 28 November 2007) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Phantom (1943), Eraserhead (1977), Die Hard 2 (1990), en Mulholland Dr. (2001).
Filmografie Rolprente 1943: The Phantom 1943: The Chance of a Lifetime 1944: The Racket Man 1944: The Black Parachute 1944: The Soul of a Monster 1944: Sundown Valley 1944: Sergeant Mike 1946: The Mask of Diijon 1977: Eraserhead 1990: Die Hard 2 1991: Mom 2001: Mulholland Dr.
Televisiereekse 1957: The Restless Gun 1959: One Step Beyond 1961: Ben Casey 1974: Kodiak
Televisierolprente 1958: Hi, Grandma! 1973: Topper Returns 1978: Getting Married
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1918 Kategorie:Sterftes in 2007 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu