Susan Batson (gebore 27 Februarie 1944) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Summer of Sam (1999), Bamboozled (2000), en Battleship (2012), en in die televisiereeks The Incredible Hulk (1978).
Filmografie Rolprente 1999: Summer of Sam 2000: Bamboozled 2006: Falling for Grace 2012: Battleship 2018: Finding Julia
Televisiereekse 1978: The Incredible Hulk
Televisierolprente 1978: Outside Chance 1985: Stone Pillow 2017: Bette Davis: Größer als das Leben
Eksterne skakels
Kategorie:Amerikaanse rolprentvervaardigers Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu