Barbara Baxley (1 Januarie 1923 – 7 Junie 1990) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Countdown (1967), No Way to Treat a Lady (1968), Nashville (1975), en Sea of Love (1989).
Filmografie Rolprente 1960: The Savage Eye 1967: Countdown 1968: No Way to Treat a Lady 1975: Nashville 1979: Butterflies in Heat 1989: Sea of Love
Televisiereekse 1954: Inner Sanctum 1975: Khan! 1977: All That Glitters
Televisierolprente 1974: The Law 1975: Ladies of the Corridor
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1923 Kategorie:Sterftes in 1990 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu