Louise Beavers (8 Maart 1902 – 26 Oktober 1962) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente She Done Him Wrong (1933), Imitation of Life (1934), Life Goes On (1938), en Holiday Inn (1942).
Filmografie Rolprente 1933: She Done Him Wrong 1934: Imitation of Life 1937: Love in a Bungalow 1938: Life Goes On 1939: Reform School 1942: Holiday Inn 1945: Delightfully Dangerous 1950: The Jackie Robinson Story
Televisiereekse 1950: Beulah 1956: Frontier Doctor
Televisierolprente 1998: Small Steps, Big Strides: The Black Experience in Hollywood
Video's 2018: Dooley's Not Dooby
Eksterne skakels
Kategorie:Sterftes in 1962 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Geboortes in 1900