Barbara Bel Geddes (31 Oktober 1922 – 8 Augustus 2005) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente I Remember Mama (1948), Wild Calendar (1949), en Vertigo (1958), en in die televisiereeks Dallas (1978).

Filmografie Rolprente 1947: The Long Night 1948: I Remember Mama 1948: Blood on the Moon 1949: Wild Calendar 1950: Panic in the Streets 1951: Fourteen Hours 1958: Vertigo 1959: The Five Pennies 1971: Summertree

Televisiereekse 1978: Dallas

Televisierolprente 1955: A.N.T.A. Album of 1955 1977: Our Town 2002: After Dallas

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1922 Kategorie:Sterftes in 2005 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu