Lucille Barkley (3 November 1925 – 19 Maart 1979) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Big Clock (1948), The Desert Hawk (1950), The Fat Man (1951), en Flight to Mars (1951).
Filmografie Rolprente 1948: The Big Clock 1950: The Desert Hawk 1951: The Fat Man 1951: Flight to Mars 1951: Arizona Manhunt 1951: Bedtime for Bonzo 1954: The Other Woman
Televisiereekse 1954: The Joe Palooka Story
Eksterne skakels
Kategorie:Sterftes in 1979 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Geboortes in 1924