Arija Bareikis (gebore 21 Julie 1966) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Deuce Bigalow: Male Gigolo (1999), No Reservations (2007), Before the Devil Knows You're Dead (2007), en The Purge (2013).

Filmografie Rolprente 1997: Ties to Rachel 1998: The Naked Man 1998: Pants on Fire 1999: Deuce Bigalow: Male Gigolo 1999: 30 Days 2007: No Reservations 2007: Before the Devil Knows You're Dead 2009: Frame of Mind 2013: The Purge 2016: Tao of Surfing 2018: The Witch in the Window

Televisiereekse 2002: The American Embassy 2009: Southland

Televisierolprente 2003: A Painted House 2006: A.K.A.

Video's 1997: The Last Night of Ballyhoo

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1966 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu