Nina Bara (3 Mei 1920 – 15 Augustus 1990) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Black Hills (1947) en Missile to the Moon (1958), en in die televisiereeks Space Patrol (1950).

Filmografie Rolprente 1947: Black Hills 1958: Missile to the Moon

Televisiereekse 1950: Space Patrol

Eksterne skakels

Kategorie:Sterftes in 1990 Kategorie:Geboortes in 1920 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu