Pat Ast (21 Oktober 1941 – 3 Oktober 2001) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Heat (1972), Foul Play (1978), Reform School Girls (1986), en Homer and Eddie (1989).

Filmografie Rolprente 1972: Heat 1978: Foul Play 1986: Reform School Girls 1989: Homer and Eddie 1992: Loving Lulu

Televisierolprente 1973: Warhol 1976: Six Characters in Search of an Author

Video's 1985: Mötley Crüe: Smokin' in the Boys Room

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1941 Kategorie:Sterftes in 2001 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu