Carol Arthur (gebore 4 Augustus 1935) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Blazing Saddles (1974), Robin Hood: Men in Tights (1993), Dracula: Dead and Loving It (1995), en Intrepid (2000).

Filmografie Rolprente 1971: Making It 1974: Blazing Saddles 1989: The Princess and the Dwarf 1993: Robin Hood: Men in Tights 1995: Dracula: Dead and Loving It 2000: Intrepid 2002: It's All About You

Televisiereekse 1968: The Dom DeLuise Show 1983: This Is Your Life 1983: Dom DeLuise and Friends

Televisierolprente 1983: Venice Medical

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1935 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Sterftes in 2020 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu