Indus Arthur (28 April 1941 – 29 Desember 1984) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprent MASH (1970) en in die televisiereekse Ben Casey (1961), The Alfred Hitchcock Hour (1962), en The Wild Wild West (1965).

Filmografie Rolprente 1970: MASH

Televisiereekse 1961: Ben Casey 1962: The Alfred Hitchcock Hour 1965: The Wild Wild West

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1941 Kategorie:Sterftes in 1984 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu