Dorothy Arnold (21 November 1917 – 13 November 1984) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Storm (1938), Secrets of a Nurse (1938), The Phantom Creeps (1939), en The House of Fear (1939).

Filmografie Rolprente 1938: The Storm 1938: Secrets of a Nurse 1939: The Phantom Creeps 1939: The House of Fear

Televisierolprente 1949: The Phantom Creeps

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1917 Kategorie:Sterftes in 1984 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu