Barbara Anderson (gebore 27 November 1945) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Star Trek (1966), Mission: Impossible (1966), en Ironside (1967).

Filmografie Televisiereekse 1966: Star Trek 1966: Mission: Impossible 1966: The Road West 1967: Ironside 1970: Paris 7000 1975: The Invisible Man 1982: Star of the Family

Televisierolprente 1968: Split Second to an Epitaph 1972: Visions... 1973: Don't Be Afraid of the Dark 1973: The Six Million Dollar Man 1974: Strange Homecoming 1975: You Lie So Deep, My Love 1977: SST: Death Flight 1978: Doctors' Private Lives 1993: The Return of Ironside

Video's 2004: Kiss 'N' Tell: Romance in the 23rd Century

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1945 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu