Leona Anderson (3 April 1885 – 25 Desember 1973) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Ashes (1922) en House on Haunted Hill (1959).

Filmografie Rolprente 1922: Ashes 1959: House on Haunted Hill

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1885 Kategorie:Sterftes in 1973 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu