Dusty Anderson (17 Desember 1918 – 12 September 2007) ) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Cover Girl (1944), A Thousand and One Nights (1945), The Phantom Thief (1946), en The Gentleman Misbehaves (1946).
Filmografie Rolprente 1944: Cover Girl 1945: A Thousand and One Nights 1945: The Crime Doctor's Warning 1946: The Phantom Thief 1946: The Gentleman Misbehaves 1946: Singing on the Trail
Eksterne skakels
Kategorie:Sterftes in 2007 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Geboortes in 1916