Elizabeth Allen (25 Januarie 1929 – 19 September 2006) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Donovan's Reef (1963), Cheyenne Autumn (1964), en The Carey Treatment (1972), en in die televisiereeks The Fugitive (1963).
Filmografie Rolprente 1963: Donovan's Reef 1964: Cheyenne Autumn 1971: Star Spangled Girl 1972: The Carey Treatment
Televisiereekse 1963: The Fugitive 1964: The Reporter 1969: Bracken's World 1970: Paris 7000 1972: The Paul Lynde Show 1973: Faraday and Company
Televisierolprente 1983: The Shaft of Love
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1929 Kategorie:Sterftes in 2006 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu