Sheila Matthews Allen (2 Februarie 1929 – 15 November 2013) was 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Poseidon Adventure (1972), The Towering Inferno (1974), When Time Ran Out... (1980), en Poseidon (2006).
Filmografie Rolprente 1972: The Poseidon Adventure 1974: The Towering Inferno 1980: When Time Ran Out... 2006: Poseidon
Televisiereekse 2000: Backstory
Televisierolprente 1969: The Confessions of Marian Evans 1975: The Way of the World 1985: Alice in Wonderland 1995: The Fantasy Worlds of Irwin Allen 2006: The Time Tunnel
Video's 2006: The Poseidon Adventure: The Cast Looks Back
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1929 Kategorie:Sterftes in 2013 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu