Viola Allen (27 Oktober 1867 – 9 Mei 1948) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The White Sister (1915) en Open Your Eyes (1919).
Filmografie Rolprente 1915: The White Sister 1919: Open Your Eyes
Eksterne skakels
Kategorie:Sterftes in 1948 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Geboortes in die 1860's