Nancy Addison (21 Maart 1946 – 18 Junie 2002) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprent Somewhere, Tomorrow (1983) en in die televisiereekse Ryan's Hope (1975) en Loving (1983).
Filmografie Rolprente 1983: Somewhere, Tomorrow
Televisiereekse 1975: Ryan's Hope 1983: Loving
Televisierolprente 1995: The 11th Annual Soap Opera Digest Awards
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1946 Kategorie:Sterftes in 2002 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu