Lassie Lou Ahern (25 Junie 1920 – 15 Februarie 2018) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Call of the Wild (1923), The Fortieth Door (1924), Webs of Steel (1925), en The Forbidden Woman (1927).
Filmografie Rolprente 1923: Call of the Wild 1924: The Fortieth Door 1924: Robes of Sin 1925: Webs of Steel 1925: The Lost Express 1925: The Dark Angel 1927: The Forbidden Woman 1927: Little Mickey Grogan
Televisiereekse 1960: Mischief Makers
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1920 Kategorie:Sterftes in 2018 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu