Mary Ainslee (12 Oktober 1919 – 1 November 1991) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Pride of the Bowery (1940), Mad Youth (1940), en The Spider Returns (1941).

Filmografie Rolprente 1940: Pride of the Bowery 1940: Mad Youth 1941: The Spider Returns

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1919 Kategorie:Sterftes in 1991 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu