Acquanetta (17 Julie 1921 – 16 Augustus 2004) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Captive Wild Woman (1943), Jungle Woman (1944), Dead Man's Eyes (1944), en Tarzan and the Leopard Woman (1946).
Filmografie Rolprente 1943: Captive Wild Woman 1944: Jungle Woman 1944: Dead Man's Eyes 1946: Tarzan and the Leopard Woman 1990: The Legend of Grizzly Adams
Video's 1982: Coming Soon
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1921 Kategorie:Sterftes in 2004 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu