Beverly Adams (gebore 7 November 1940) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente How to Stuff a Wild Bikini (1965), Murderers' Row (1966), The Silencers (1966), en The Ambushers (1967).

Filmografie Rolprente 1965: How to Stuff a Wild Bikini 1965: Winter A-Go-Go 1966: Murderers' Row 1966: The Silencers 1967: The Ambushers 1967: Devil's Angels 1967: Torture Garden

Televisiereekse 1996: The Guilt

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Geboortes in die 1940's