Dorothy Adams (8 Januarie 1900 – 16 Maart 1988) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Shepherd of the Hills (1941), The Best Years of Our Lives (1946), The Ten Commandments (1956), en The Killing (1956).
Filmografie Rolprente 1941: The Shepherd of the Hills 1946: The Best Years of Our Lives 1949: Not Wanted 1956: The Ten Commandments 1956: The Killing
Televisiereekse 1955: Jungle Jim
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1900 Kategorie:Sterftes in 1988 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu