Angela Aames (27 Februarie 1956 – 27 November 1988) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Fairy Tales (1978), Scarface (1983), en Bachelor Party (1984), en in die televisiereeks Mork & Mindy (1978).

Filmografie Rolprente 1978: Fairy Tales 1982: The Best of Sex and Violence 1983: Scarface 1984: Bachelor Party 1984: The Lost Empire 1985: Basic Training 1988: Flex

Televisiereekse 1978: Mork & Mindy 1987: The Dom DeLuise Show

Televisierolprente 1983: Likely Stories, Vol. 4

Video's 2003: Setting the Bar: A Conversation with Ted Danson

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1956 Kategorie:Sterftes in 1988 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu