Darrell Zwerling (9 September 1928 – 11 April 2014) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Chinatown (1974), Grease (1978), ...and justice for all. (1979), en Wild at Heart (1990).
Filmografie Rolprente 1974: Chinatown 1978: Grease 1979: ...and justice for all. 1990: Wild at Heart
Televisiereekse 1975: Starsky and Hutch
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1928 Kategorie:Sterftes in 2014 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu