John Zenda (21 Julie 1944 – 3 Augustus 1994) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Halloween II (1981), Bad Boys (1983), Colors (1988), en Catchfire (1990).
Filmografie Rolprente 1979: Burnout 1981: Halloween II 1983: Bad Boys 1988: Colors 1990: Catchfire
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1944 Kategorie:Sterftes in 1994 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu