Jeff York (23 Maart 1912 – 11 Oktober 1995) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Li'l Abner (1940), The Postman Always Rings Twice (1946), en Johnny Tremain (1957), en in die televisiereeks The Alaskans (1959).

Filmografie Rolprente 1940: Li'l Abner 1940: Terry and the Pirates 1946: The Postman Always Rings Twice 1956: Davy Crockett and the River Pirates 1956: The Great Locomotive Chase 1956: Westward Ho, the Wagons! 1957: Johnny Tremain 1957: Old Yeller

Televisiereekse 1959: The Alaskans

Televisierolprente 1965: Diamond Jim: Skulduggery in Samantha

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1912 Kategorie:Sterftes in 1995 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu