David Yost (gebore 7 Januarie 1969) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Mighty Morphin Power Rangers: The Movie (1995) en in die televisiereekse Mighty Morphin Power Rangers (1993) en Power Rangers Zeo (1996).
Filmografie Rolprente 1995: Mighty Morphin Power Rangers: The Movie
Televisiereekse 1993: Mighty Morphin Power Rangers 1996: Power Rangers Zeo
Televisierolprente 2011: Jefferson Starship & The Contemporary Youth Orchestra
Video's 1994: Mighty Morphin Power Rangers: The Official Fan Club Video 1995: Mighty Morphin Power Rangers: Ninja Quest
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1969 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Lewende mense