Chris Young (gebore 28 April 1971) is 'n Amerikaanse akteur, regisseur, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Great Outdoors (1988) en PCU (1994), en in die televisiereeks Max Headroom (1987).

Filmografie Rolprente 1988: The Great Outdoors 1990: Book of Love 1993: Warlock: The Armageddon 1994: PCU 1994: Deep Down 1998: Falling Sky

Televisiereekse 1987: Max Headroom 1989: Live-In 1990: Married People

Televisierolprente 1992: Breaking the Silence 1997: Killing Mr. Griffin 2005: The Proud Family Movie

Video's 1989: The Real Chris Young 1997: The Brave Little Toaster to the Rescue

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1971 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu