Otis Young (4 Julie 1932 – 11 Oktober 2001) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Last Detail (1973), The Clones (1973), The Capture of Bigfoot (1979), en The Hollywood Knights (1980).

Filmografie Rolprente 1972: Call Me by My Rightful Name 1973: The Last Detail 1973: The Clones 1979: The Capture of Bigfoot 1980: The Hollywood Knights 1980: Blood Beach

Televisiereekse 1968: The Outcasts

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1932 Kategorie:Sterftes in 2001 Kategorie:Amerikaanse akademici Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu