Gebeure Die Etruskers word by Kyme (Cumae) deur die Grieke van Suid-Italië onder leiding van Hiëro van Sirakuse verslaan. Dit lei tot die vermindering van die Etruskiese invloed in Midde-Italië. Die Griekse digter Pindarus vertrek na Thebe.

Geboortes

Sterftes

Verwysings

-95