duimnael|Leslie Rubin (1986) Leslie Rubin (5 Augustus 1909 - 28 Maart 2002) was 'n Suid-Afrikaanse senator en in 1953 een van die stigterslede van die Liberale Party, toe vooraanstaande lede van die Verenigde Party die party verlaat het uit protes teen die party se gebrekkige visie ten opsigte van 'n rassebeleid. Hy is verkies tot ondervoorsitter.
Verwysings
Eksterne skakel
Doodsberig in The Guardian Toespraak deur Nelson Mandela in 1993 waarin hy Jode soos Rubin se aandeel in die vryheidstryd loof Toespraak deur Annelizé van Wyk, waarin sy na Rubin verwys
Kategorie:Politici van die Liberale Party Kategorie:Politici van die Verenigde Party