Jeff Winkless (2 Junie 1941 – 26 Junie 2006) was 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en komponis. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Vampire Hunter D (1985), Castle in the Sky (1986), en Zeiramu (1991).
Filmografie Rolprente 1985: Vampire Hunter D 1986: Castle in the Sky 1990: Corporate Affairs 1991: Zeiramu 1992: Sangokushi 1995: Not of This Earth 1996: Ladykiller
Televisiereekse 1968: The Banana Splits Adventure Hour
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1941 Kategorie:Sterftes in 2006 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu