Michael Witney (21 November 1931 – 30 November 1983) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Darling Lili (1970) en Doc (1971), en in die televisiereekse Death Valley Days (1952) en Star Trek (1966).

Filmografie Rolprente 1970: Darling Lili 1971: Doc 1971: Head On 1974: W

Televisiereekse 1952: Death Valley Days 1963: The Travels of Jaimie McPheeters 1966: Star Trek 1975: Oil Strike North

Televisierolprente 1972: Miss Stewart, Sir

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1931 Kategorie:Sterftes in 1983 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu